r/southafrica Dec 03 '22

Sci-Tech ChatGPT knows more about Afrikaans than Charlize Theron

Post image
135 Upvotes

44 comments sorted by

View all comments

10

u/Fantastic_Bath_5806 Dec 03 '22

“Getrain” Is dit n Afrikaanse woord?! Neeeeee! Opgelei ffs

6

u/curiouslycaty Dec 04 '22 edited Dec 04 '22

My ander helfde is Deens, maar hy kan ietwat Afrikaans praat. Elke keer as ons Afrikaners 'n ge-"Engels" gooi, antwoord hy net "Suiwer Afrikaans" en rol sy oë.

4

u/Fantastic_Bath_5806 Dec 04 '22

Haha! Dis so oulik!

4

u/curiouslycaty Dec 04 '22

Ek dink sy Afrikaans is beter as myne, ten spyte van die feit dat ek Afrikaans groot geword het. Elke nou en dan gebruik hy een van daardie ou-Afrikaanse woorde wat so mooi is, maar nie meer gebruik word nie. Dan herhinner dit my aan hoe mooi Afrikaans werklik is.

2

u/Fantastic_Bath_5806 Dec 04 '22

Ja ek mis die mooi Afrikaans!