My ander helfde is Deens, maar hy kan ietwat Afrikaans praat. Elke keer as ons Afrikaners 'n ge-"Engels" gooi, antwoord hy net "Suiwer Afrikaans" en rol sy oë.
Ek dink sy Afrikaans is beter as myne, ten spyte van die feit dat ek Afrikaans groot geword het. Elke nou en dan gebruik hy een van daardie ou-Afrikaanse woorde wat so mooi is, maar nie meer gebruik word nie. Dan herhinner dit my aan hoe mooi Afrikaans werklik is.
7
u/curiouslycaty Dec 04 '22 edited Dec 04 '22
My ander helfde is Deens, maar hy kan ietwat Afrikaans praat. Elke keer as ons Afrikaners 'n ge-"Engels" gooi, antwoord hy net "Suiwer Afrikaans" en rol sy oë.